Lindsay.com Menu

Besproeiings-oplossings

Die Lindsay Advantage bied pasgemaakte oplossings vir jou landerye. Daar is ’n produk vir elke kliënt en elke landery, van pompstelsels tot gevorderde beheermeganismes tot GPS-posisionering. Met so baie keuses en opsies kan Zimmatic deur Lindsay ’n unieke stelsel vir jou individuele behoeftes ontwerp om tyd, arbeid en waterbesparing te maksimaliseer. 

 

Kwekers regoor die wêreld maak op Lindsay staat om waarde toe te voeg, risiko te verminder en volle voordeel uit elke groeiseisoen te put.