Lindsay.com Menu

Padveiligheid Produkte | Eindterminale

Eindterminale

X-T-enkelkant eindterminale

X-Tension 110® is 'n ten volle herleidende veiligheidsreling-eindterminaal Die unieke X-Tension 110-tegnologie is 'n spanning- eerder as samepersinggebaseerde oplossing. Dit bied uitstekende voertuigbeheer en energieabsorberingvermoë in kop-aan-kop botsings. X-Tension 110 bestaan hoofsaaklik van 'n impakkop met 'n brandbalk binne, 'n glyermontering en glyersteunarm, 'n kabelanker-steunarm, 'n fondasieanker-montering, twee kabelmonterings, 'n grondstut, staal losbreekstutte en drie stutte, en drie 2-balk standaardpanele. X-Tension 110® kan voertuie van 900 tot 1500 kg wat die stelsel op 'n hoek van tot 20° en 110 km/h tref, herlei.

 

X-Tension 110® is geskik vir alle padtipes:

  • Snelweë
  • Landelike paaie
  • Stadspaaie
  • Vir spoedkategorieë tot en met 110 km/h.

 

X-Tension 110:

  • Is veilig, want die impakkrag word in spanning gehou, en daarom is daar minder van 'n kans vir ingeduikte relings.
  • Dit is maklik om te vervoer
  • Getoets teen ENV 1317-4 en NCHRP 350 teen 110 km/h.
  • Is 'n spanninggebaseerde stelsel

Algemene Spesifikasies:

  • Hindernis-wydteomvang - 560 - 710 mm
  • Lengte - 12 m
  • Hoogte - 813 mm
Eindterminale

X-T-dubbelkantige Mediaan-eindterminaal

X-Tension-dubbelkantige Mediaan-eindterminaal bied uitstekende impakuitvoering en maklike installasie teen 'n bekostigbare prys, met geen fondasie vereis nie. Deur standaard veiligheidsrelingonderdele en superieure ontwerp te gebruik, bied hierdie lae-koste mediaanterminaal dieselfdie lewensreddende uitvoering as tradisionele ten volle herleibare botskussings, sonder die koste

 

Algemene Spesifikasies:

  • Hindernis-wydteomvang - 560 - 710 mm
  • Lengte - 12 m
  • Hoogte - 813 mm