Lindsay.com Menu

Fabriek

Lindsay Africa het gedurende Desember 2014 na 'n nuwe perseel geskuif, te Bellville-Suid, wat sowat 17 000m² beslaan. Die aanleg bestaan uit kantore, 'n pakhuis, fabriek en voorraadwerf.

Die hele reeks van Zimmatic besproeiingstoerusting en onderdele word hier aangehou.

Die aanleg is geleë te:

Talanaslot 6
Sacks Circle
Bellville-Suid
Kaapstad
7530