Lindsay.com Menu

Produkte

Onderdele

Onderdele

Jou handelaar sal die kwaliteit Lindsay-onderdele aan jou verskaf wat jy nodig het om jou stelsel glad te laat loop jaar na jaar. Onderdele verspreidingsentrums kan reg rondom die wêreld of by jou plaaslike handelaar aangetref word, om aftyd te verminder.

 more >
Mobiele Spilpunte

Mobiele Spilpunte

Die 9500PL kombineer die voordele van spilpunt en laterale stelsels. Die masjien kan dwarsvelde en aangrensende velde maklik hanteer met sy spilpunt kenmerk. Dit kan velde van tot 130 ha met 98% dekking besproei.

 more >
Pompoplossings

Pompoplossings

Watertronics, ’n Lindsay-maatskappy, is ’n leier in die vervaardiging en dienslewering van landbou-, sportturf-, landskap- en gholfbaanbesproeiing-pompstelsels, asook pompstelsels vir munisipale drinkwater. Watertronics lei ook op die gebied van ontwerp- en beheerinnovasie en bied ’n ten volle geïntegreerde pompstelsel wat jou help om bestendige wateraflewering vanaf rivierstasies, besproeiingreservoirs, kanale en strandmere te verkry.

 more >
Sproeiers

Sproeiers

’n Goeie sproeierpakket en sproeierkeuse is uiters belangrik vir effektiewe besproeiing. Zimmatic-handelaars kan jou help om die beste pakket vir jou gewasse en plaaslike toestande te kies. Hulle het die ontwerpgereedskap en ondersteuning van Lindsay-kundiges om die beste pakket vir ’n nuwe spilpunt/lateraal te kies of om ’n bestaande pakket op te gradeer.

 more >