Lindsay.com Menu

Spilpunte

 

7500P

7500P

Die 7500P kleinlandery-spilpunt gee kliënte ’n nuwe opsie en ’n nuwe manier om kleiner landerye van tot 24 hektaar koste-effektief te besproei. Die 7500P het ’n pyplyn met ’n kleiner deursnee van 11,4 cm en 3,2 m se ruimte vir gewasse, wat die nodige hoogte bied om hoër gewasse te besproei.

9500P

9500P

Die Zimmatic® 9500-reeks neem die voortou in die bedryf met duursame ontwerp en werkverrigting. Die 9500 is vir die mees geharde omgewings en terreine ontwerp.  Geen ander handelsmerk het groter, sterker toringbene of 'n dikker pyp-wand nie.