Lindsay.com Menu

Suikerriet

Hoekom spilpunte/laterale vir suikerriet gebruik, teenoor vloed- of drupbesproeiing?

  • Eenvormige en presiese aanwending van water vir beter oeste.
  • Lei nat waar en wanneer jy dit nodig het.
  • Spaar water, energie en kunsmiskoste, terwyl arbeidskoste ook verminder.
  • Lang stelsellewe – hoër belegingsopbrengs.
  • Minder onderhoudsprobleme en -koste.

 

Hoekom ’n Zimmatic-besproeiingstelsel gebruik?

  • Dis aangebied deur ’n internasionale leier wat afgeronde besproeiingstelsels kan lewer.
  • Taai, duursame en beproefde masjiene wat 20 jaar of langer hou.
  • Die leier in spilpuntbeheer-tegnologie.
  • ’n Wêreldwye handelaarnetwerk en ondersteuningsdienste.
  • Eksklusiewe kenmerke soos eksterne versamelaarring, gevormde uitlate en polibelynde pyp vir wegvretende water.

 

Hoekom besproei?

Behoorlike besproeiing is belangrik in elke groeifase van suikerriet, vanaf vestiging tot rypwording. By Lindsay neem ons verskeie faktore in ag, soos die plaaslike mikroklimaat, grondsoort en hoogtegraad, wanneer behoorlike besproeiingstelsels ontwerp word om aan jou spesifieke behoeftes te voldoen. Die regte hoeveelheid water op die regte tyd is kernbelangrik vir die oes en vir groter hoeveelhede sukrose. Te veel of te min water kan die opbrengs verlaag.