Lindsay.com Menu

Wegvretende water

Zimmatic® bied langdurende pyplynoplossings vir wegvretende water-omstandighede soos verwerkingswater en afvalwater. Dit raak al hoe meer belangrik soos ons waterhulpbronne uitgeput raak en daar is druk om van hierdie alternatiewe waterbronne gebruik te maak. Hierdie waterbronne word meer wegvretend oor tyd, selfs in sommige areas wat eers skoon water gehad het. Watter karakteristieke maak water wegvretend?

 

  • Suur - ph minder as 6.2
  • Alkalies - ph meer as 8.5
  • Besproeiing met hoe vlakke chloriede, sulfate en soute
  • Wisselbare mineraalinhoud
  • Gewasbestuurchemikalie

 

 

Poli-lyn pyplyn

Die ideale keuse vir 'n verskeidenheid industrieë:

• Voedselverwerking

• Chemies

• Tekstiel

• Myne

• Pulp en papier

• Munisipaal

• Landboukundig

• Uitstekend vir beide lae en hoë pH-besproeiingswater, verwerkingswater en plaaschemikalie

• Bevat Zimmatic se unieke proses van die invoeging van 'n uitgepersde poli-belyning in standaard warm-gedompelde gegalvaniseerde staalpyp

• Swaardiens, hoë digtheid poliëtileen (HDPE)-belyning kan wegvredende vloeistowwe, insluitend sout- en suurwater, hanteer

• Geïntegreerde flenswaterslot elimineer

 

Jou Zimmatic-handelaar kan jou help besluit watter pyplyn by jou behoeftes pas. Hy kan bepaal of poli-lyn, vlekvrye staal of aluminium by jou plaaslike watertoestande en begroting pas.  n Watermonsteranalise kan vereis word om die beste pypmateriaal vir die toepassing te bepaal.