Lindsay.com Menu

Wisselbare Koers-besproeiing (VRI)

Presisie-VRI

 Precision Variable Rate (VRI)-besproeiing wend net die regte hoeveelheid water/chemikalieë vir elke voet/meter van die landery aan. Dit maksimaliseer die oes en die wins. Hierdie presisie laat jou en jou Zimmatic deur Lindsay-handelaar toe om ’n besproeiingsoplossing vir jou spesifieke topografie, grondsoort en gewas te identifiseer wat uitsette maksimaliseer en insetkoste verminder.

 Voordele van VRI-presisiebesproeiing

  • Maklik om te gebruik – bespaar tyd.
  • Effektiewe waterleiding:
    • Aangepas vir landerye se spesifieke behoeftes.
    • Bied verskillende aanwendingskoerse vir verskillende grond of gewasse, wat water, energie en kunsmis/chemikalieë bespaar.
    • Verminder oorbewatering op laterale en deelsirkel-spilpunte.
    • Bespaar water as individuele sproeiers of sones oor spore, dreine, spruitjies, brûe en dise meer afgeskakel kan word.
    • Verminder waterleiding in lae of vloedgebiede, of skakel dit uit.
    • Verminder uitspoeling en afvloei op fermer gronddele.
    • Minder onderhoud.